CANSA Relay For Life

Celebrate
Remember
Fight Back

The responsibility rests with patients to contact CANSA for assistance. Read more...

Vierde KANSA Relay For Life in Upington

Lily, spankaptein Pick n Pay wenspan, saam met Chrisna (KANSA)

Die vierde KANSA Relay For Life is op 26-27 Maart 2011 in Upington gehou. Die verrigtinge het 06h00 afges

kop toe Andre van Niekerk van North Western Motor Company met sy Woer Woer gesorg

het vir groot opwinding. Jodine van Niekerk het 5000 “KANSA Monopoly Note” uitgegooi vir ‘n stormloop deur die spanne om punte te verdien!

Die Survivors – Kanker Oorwinaars was die VIP’s vir die aand en tydens hulle ere rondte om die baan het die spanne hulle met luide handeklap aangemoedig in hierdie moelike stryd wat hulle voer teen die groot siekte!

47 Spanne het hierdie jaar ingeskryf om fondse in te samel vir KANSA en die gesondheids tema uit te dra. Hierdie was waarlik ‘n pienk Relay – die tema was borskanker!

Navrae oor KANSA

Indien jy wil aanmeld as ‘n pasient of graag wil deel word as een van die Kanker Vereniging se vrywilligers, skakel asseblief KANSA Upington by 054 332 4937 of kom besoek ons in Le Rouxstraat langs die Gemsbok.


Do you have a question?

Ask CANSA

Book a counselling session

CANSA Tele Counselling